Bobotie

Ingredients

  • 2 slices of white bread
  • 250ml milk
  • 1kg minced mutton or beef
  • 25ml oil
  • 2 onions, finely chopped
  • 1 tablespoon curry powder
  • 2 teaspoons turmeric
  • 15ml lemon juice
  • 2 teaspoons sugar
  • 2 teaspoons salt
  • 1 teaspoon freshly ground black pepper
  • 3 eggs
  • 125ml seedless raisins
  • 20ml fine apricot jam
  • 20ml chutney (South African – Mrs Balls)
  • 3 fresh lemon or bay leaves

Method

  • Preheat oven to 180C
  • Spray an ovenproof dish with non-stick spray
  • Soak the break in 12ml milk, squeeze dry and mix with the minced meat
  • Heat the oil in a large pan and fry the onions over a medium heat till soft and translucent
  • Mix the curry powder, turmeric, lemon juice, sugar, salt and pepper and stir into the onions – ensure they don’t burn
  • Add the mince, 1 egg, raisins, jam and chutney to the mix. Mix well and cook for a while while stirring regularly
  • Place the meat mixture in the oven dish and place in the oven for a few minutes
  • Beat the remaining eggs and milk together and pour over the bobotie. Stick on the leaves and bake for 30 minutes
  • Serve with yellow rice and sambals

Also great with a banana, condensed milk and chopped cashew nut salad.

Additional Recipes

Here are some more bobotie and bobotie related recipes – in Afrikaans.

Bobotie

Bobotie is een van die trotste en oudste resepte in Suid-Afrika. Hierdie wonderlike resep is geïnspereer deur die Maleise slawe en hulle wonderlike speserye en geure.

Bestandele:

  • 2 groot uie
  • 2 eetlepels botter
  • 1 dik sny wit brood
  • 1 koppie melk
  • 1 kg gemaalde beesvleis
  • 2 ½ eetlepels sterk kerriepoeier
  • 1 teelepel borrie
  • 2 eetlepels appelkooskonfyt
  • 2 amandels in kwarte gesny
  • ¼ koppie suurlemoensap (of asyn)
  • 2 teelepels sout
  • ½ teelepel wit peper
  • ¼ koppie pitlose rosyntjies
  • 1 groen appel, gerasper
  • 10 gedroogde appelkose, geweek en gesny (of appelkooskonfyt)
  • 4 suurlemoenblare of gedroogde “bay leaves”
  • 2 eiers

Metode:

  1. Voorverhit die oond tot 180°C. Braai die uie in botter.
  2. Week die brood in die helfte van die melk en druk fyn met ‘n vurk.
  3. Meng die vleis saam met die res van die bestandele (behalwe vir die eier, die res van die melk en die “bay leaves”)
  4. Skep die mengsel in ‘n oondvaste pan en druk die blare bo-op.
  5. Bak in die oond vir omtrent 40 minute.
  6. Klits die eiers en die melk saam en gooi bo-oor die mengsel. Lig die vleis effens sodat die eier effens in die bobotie kan inloop.
  7. Bak tot bruin bo-op vir ‘n verdere 15 – 20 minute.

Bedien die bobotie met geelrys en rosyntjies. Aartappelslaai gaan ook heerlik hiermee saam.

Bobotiepastei

’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.

Vulsel …

  • 30 ml olie2 uie, gekap
  • 2 knoffelhuisies, gekap
  • 3 cm vars gemmer, gerasper
  • 15 ml sterk kerriepoeier
  • 10 ml borrie
  • 30 ml appelkooskonfyt
  • Sout na smaak
  • 15 ml vrugteblatjang
  • 1 kg beesmaalvleis
  • 2 snye bruinbrood, grof gebreek
  • 250 ml volroommelk
  • 1 x 400 g reg-om-te- gebruik skilferkorsdeeg, verkoel
  • 1 eier, geklits
  1. Verhit die olie in ’n kastrol en braai die uie daarin tot sag.
  2. Voeg die knoffel, gemmer,kerriepoeier en borrie by en braai tot geurig.
  3. Voeg die appelkooskonfyt, sout en blatjangby en braai vir ’n paar sekondes.
  4. Voeg die vleis by en braai tot bruin.
  5. Week die brood in die melk tot sag en druk fyn met ’n vurk.
  6. Voeg by die vleismengsel enmeng goed deur.
  7. Laat prut vir twee minute en skep die vulsel in ’n pasteibak. Laat afkoel.
  8. Voorverhit die oond tot 200 °C.
  9. Rol die deeg effens dunner uit op ’n meelbestrooideoppervlak en sny ’n stuk deeg uit wat die bokant van die pasteibak goed sal bedek.(Hou afvalstukkies deeg vir versiering.)
  10. Sit die deeg bo-oor die vulsel en druk die kante goed vas met ’n vurk of jou vingers.
  11. Verf die oppervlak met geklitste eier en versier bo-op met afvalstukkies deeg, indien verkies.
  12. Verf dit ook met eier.
  13. Bak vir 30 minute tot goudbruin en deurwarm.

Sit voor met groente of slaai.

Bobotierolletjies

Dié lekkerny is vorentoe vingerkos. Jy kan dit ook met oorskietbobotie maak. Genoeg vir: sowat 25 rolletjies. Bereidingstyd: 40 minute. Gaarmaaktyd: 35 minute.

  • 2 dik snye witbrood
  • 150 ml melk
  • 2 groot uie, gekap
  • 15 ml olie en botter
  • 3 knoffelhuisies
  • 15 ml elk kerriepoeier en masala
  • 5 ml borrie
  • 10 ml elk komyn en koljander
  • 3 naeltjies
  • 2 ml peperkorrels
  • 5 ml fyn wonderpeper
  • 5 ml gedroogde kruie
  • 2 lourierblare
  • 800 g maalvleis
  • 125 ml sultanas
  • 100 g amandels, gerooster en grofgekap
  • 30 ml elk perske- en tamatieblatjang
  • 25 velle deeg vir Chinese rolletjies
  • 1 eier, geklits
  • olie vir diepbraai
  1. Week die brood in die melk.
  2. Braai die uie in die olie en botter tot glansend.
  3. Voeg die knoffel en speserye by en braai oor matige hitte vir 5 minute.
  4. Laat effens afkoel.
  5. Voeg dit by die maalvleis saam met die sultanas, neute, brood en blatjang, en meng.
  6. Braai die vleismengsel stadig oor matige hitte vir 20 minute.
  7. Laat heeltemal afkoel.
  8. Skep ’n lepel vol vulsel op elke deegvel en verf die rande met eier; vou toe en rol op.
  9. Diepbraai die rolletjies in warm olie tot bros en goudbruin.