Bobotie
Ingredients
- 2 slices of white bread
- 250ml milk
- 1kg minced mutton or beef
- 25ml oil
- 2 onions, finely chopped
- 1 tablespoon curry powder
- 2 teaspoons turmeric
- 15ml lemon juice
- 2 teaspoons sugar
- 2 teaspoons salt
- 1 teaspoon freshly ground black pepper
- 3 eggs
- 125ml seedless raisins
- 20ml fine apricot jam
- 20ml chutney (South African – Mrs Balls)
- 3 fresh lemon or bay leaves
Method
- Preheat oven to 180C
- Spray an ovenproof dish with non-stick spray
- Soak the break in 12ml milk, squeeze dry and mix with the minced meat
- Heat the oil in a large pan and fry the onions over a medium heat till soft and translucent
- Mix the curry powder, turmeric, lemon juice, sugar, salt and pepper and stir into the onions – ensure they don’t burn
- Add the mince, 1 egg, raisins, jam and chutney to the mix. Mix well and cook for a while while stirring regularly
- Place the meat mixture in the oven dish and place in the oven for a few minutes
- Beat the remaining eggs and milk together and pour over the bobotie. Stick on the leaves and bake for 30 minutes
- Serve with yellow rice and sambals
Also great with a banana, condensed milk and chopped cashew nut salad.
Additional Recipes
Here are some more bobotie and bobotie related recipes – in Afrikaans.
Bobotie
Bobotie is een van die trotste en oudste resepte in Suid-Afrika. Hierdie wonderlike resep is geïnspereer deur die Maleise slawe en hulle wonderlike speserye en geure.
Bestandele:
- 2 groot uie
- 2 eetlepels botter
- 1 dik sny wit brood
- 1 koppie melk
- 1 kg gemaalde beesvleis
- 2 ½ eetlepels sterk kerriepoeier
- 1 teelepel borrie
- 2 eetlepels appelkooskonfyt
- 2 amandels in kwarte gesny
- ¼ koppie suurlemoensap (of asyn)
- 2 teelepels sout
- ½ teelepel wit peper
- ¼ koppie pitlose rosyntjies
- 1 groen appel, gerasper
- 10 gedroogde appelkose, geweek en gesny (of appelkooskonfyt)
- 4 suurlemoenblare of gedroogde “bay leaves”
- 2 eiers
Metode:
- Voorverhit die oond tot 180°C. Braai die uie in botter.
- Week die brood in die helfte van die melk en druk fyn met ‘n vurk.
- Meng die vleis saam met die res van die bestandele (behalwe vir die eier, die res van die melk en die “bay leaves”)
- Skep die mengsel in ‘n oondvaste pan en druk die blare bo-op.
- Bak in die oond vir omtrent 40 minute.
- Klits die eiers en die melk saam en gooi bo-oor die mengsel. Lig die vleis effens sodat die eier effens in die bobotie kan inloop.
- Bak tot bruin bo-op vir ‘n verdere 15 – 20 minute.
Bedien die bobotie met geelrys en rosyntjies. Aartappelslaai gaan ook heerlik hiermee saam.
Bobotiepastei
’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.
Vulsel …
- 30 ml olie2 uie, gekap
- 2 knoffelhuisies, gekap
- 3 cm vars gemmer, gerasper
- 15 ml sterk kerriepoeier
- 10 ml borrie
- 30 ml appelkooskonfyt
- Sout na smaak
- 15 ml vrugteblatjang
- 1 kg beesmaalvleis
- 2 snye bruinbrood, grof gebreek
- 250 ml volroommelk
- 1 x 400 g reg-om-te- gebruik skilferkorsdeeg, verkoel
- 1 eier, geklits
- Verhit die olie in ’n kastrol en braai die uie daarin tot sag.
- Voeg die knoffel, gemmer,kerriepoeier en borrie by en braai tot geurig.
- Voeg die appelkooskonfyt, sout en blatjangby en braai vir ’n paar sekondes.
- Voeg die vleis by en braai tot bruin.
- Week die brood in die melk tot sag en druk fyn met ’n vurk.
- Voeg by die vleismengsel enmeng goed deur.
- Laat prut vir twee minute en skep die vulsel in ’n pasteibak. Laat afkoel.
- Voorverhit die oond tot 200 °C.
- Rol die deeg effens dunner uit op ’n meelbestrooideoppervlak en sny ’n stuk deeg uit wat die bokant van die pasteibak goed sal bedek.(Hou afvalstukkies deeg vir versiering.)
- Sit die deeg bo-oor die vulsel en druk die kante goed vas met ’n vurk of jou vingers.
- Verf die oppervlak met geklitste eier en versier bo-op met afvalstukkies deeg, indien verkies.
- Verf dit ook met eier.
- Bak vir 30 minute tot goudbruin en deurwarm.
Sit voor met groente of slaai.
Bobotierolletjies
Dié lekkerny is vorentoe vingerkos. Jy kan dit ook met oorskietbobotie maak. Genoeg vir: sowat 25 rolletjies. Bereidingstyd: 40 minute. Gaarmaaktyd: 35 minute.
- 2 dik snye witbrood
- 150 ml melk
- 2 groot uie, gekap
- 15 ml olie en botter
- 3 knoffelhuisies
- 15 ml elk kerriepoeier en masala
- 5 ml borrie
- 10 ml elk komyn en koljander
- 3 naeltjies
- 2 ml peperkorrels
- 5 ml fyn wonderpeper
- 5 ml gedroogde kruie
- 2 lourierblare
- 800 g maalvleis
- 125 ml sultanas
- 100 g amandels, gerooster en grofgekap
- 30 ml elk perske- en tamatieblatjang
- 25 velle deeg vir Chinese rolletjies
- 1 eier, geklits
- olie vir diepbraai
- Week die brood in die melk.
- Braai die uie in die olie en botter tot glansend.
- Voeg die knoffel en speserye by en braai oor matige hitte vir 5 minute.
- Laat effens afkoel.
- Voeg dit by die maalvleis saam met die sultanas, neute, brood en blatjang, en meng.
- Braai die vleismengsel stadig oor matige hitte vir 20 minute.
- Laat heeltemal afkoel.
- Skep ’n lepel vol vulsel op elke deegvel en verf die rande met eier; vou toe en rol op.
- Diepbraai die rolletjies in warm olie tot bros en goudbruin.